HUWELIED STUDIO 088.jpg

Love Letters

Goeie more,

 

Ek hoop dit gaan goed met julle. Ons wil net graag baie dankie sê vir julle dienste by ons troue op 6 Maart 2021.

 

Ons (ek en Jan-Hendrik) wil baie dankie sê vir julle aandeel in ons troue. Die musiek was uit die boonste rakke en julle het presies verstaan wat ons, veral my, hart begeer het vir ons troue.

 

Nie net was die “live music” vermaaklik nie, maar definitief iets waaroor almal gepraat het. Dit het die perfekte atmosfeer geskep en almal laat ontspan.

 

Corné het ook presies geweet watter musiek ons tydens die onthaal verlang het - lekker rustig tydens ete en jollig na die tyd. Die dansvloer was heeltyd vol en almal het lekker gedans. Ek sou sê julle was “spot on” en ons kon nie vir beter gevra het nie. Beste van alles, julle laat almal met wie julle in aanraking kom so gemaklik voel.

 

Weereens baie dankie. Ek beveel julle aan so vêr ek gaan.

 

Vriendelike Groete

Ilze Buys

Good morning Heidi and Corné,

 

On behalf om myself and Remi, we would just like to thank you guys for the beautiful music that you provided us and our guests with on our wedding day! Our special day would not have been so special without you. One of my flowergirls even shed a tear, because of the beautifully, elegant music that Heidi played when I walked down the isle.

 

Corne did a spectacular job with the DJing and he understood exactly what we wanted, even though we did not have a clue! Lol!!

 

We cannot thank you enough for your professionalism and the extra mile that you went for us. 

 

I wish you all the best!

 

Warm regards, 

Remi and Christelle 

Heidi en Corné, ek stuur nou eers 'n boodskap want vir ons voel dit ons sweef nog. Ons wil vir julle BAIE BAIE dankie sê vir julle bydrae om ons mooiste dag 'n baie spesiale dag te gemaak het. Ek het nie woorde om te beskryf hoe WOW die hele dag vir ons was nie. Mense het kom vra wie is die twee mense. Komplimente het ingestroom. Ek gee julle nommer vir almal wat vra. Sal julle hoogs aanbeveel. Hierdie is een troue waaroor nog lank gepraat gaan word. Mense bel nog daagliks om te sê hoe amazing dit was. Elkeen se bydrae was net so spesiaal. Ons wens vir julle is regtig dat God julle uit julle sokkies sal seën, dat julle voorspoedig sal wees in alles wat julle doen en dat julle sal aanhou om mense te bless met julle wonderlike talente. Julle is a awesome couple en so bevoorreg om saam te kan doen wat julle geniet. Nogmaals dankie en eendag hoop ons mekaar dalk weer raak. 

Liefde, Adele en Peter Winchester.

Corné & Heidi has a ring to it... Not the anoying tipe, infact the extreme opposite... IT'S HEAVENLY CLASSIC!
 
This couple had our wedding on their toes and the entire formality about dancing after dinner and speaches went for a dive. Our guests couldn't control their rythmic feet and were dancing while we (the bride and groom) started entering the venue.
 
Prior to this, the Heidi-violin combination had transported me (the bride) so far from reality for a few seconds. And then.....! Heidi's solo did the trick in church. It was such a happy wedding, but touching tears were pouring as Heidi sang a prayer so gloriously EVEN the groom was winking silent tears.
 
Corné and Heidi are the most valueble accessory for every occasion. I can vouch for this statement. I met them 2 years ago at a multi talented event. We never expected these 2 people with such radiant characters to give us such a BREATH TAKING show. We were so taken that we insisted on inviting them to play at our wedding. That was without a doubt the best thought ever. Our very sophysticated guests were over the moon and every other person that attended  (young and older) hasn't stopped talking about Velvet Motion!
 
We shall be using their services again for a Golden Birthday Celebration  this year and hopefully many more to come.
 
My husband and I entertain on a regular basis and Velvet Motion must be the only entertainers that we could gladly recommend to anyone for any occasion.
 
Faithfully Dion & Louise

Die musiek van Velvet Motion.
Ek het by twee geleenthede van Velvet Motion gebruik gemaak tydens twee baie uiteenlopende funksies. Die een was my verjaarsdag in 'n vyfster hotel in Johannesburg, die ander met die viering van 'n negentigste verjaardag. Beide kere was hulle baie professioneel, goed voorberei en sprankelend. Dit was vir my opvallend hoe goed hulle hulle instrumente, musiek en sang aangepas het by die gaste.


Hulle het 'n wesenlike bydrae tot die geleentheid gelewer en bygedra tot die sukses van die onderskeie funksies. Ek kan hulle ten sterkste aanbeveel.
 
Lindè van Zyl

These are some of the venues that we have provided our services at:

The Palace at Sun City
Oakfield
Moon and Sixpence
Makit
Legend Lodges, Hotels & Resorts
Avianto
Arabella Hotel & Spa
Amanzingwe Lodge, Restaurant, Conference Centre and Spa
Casa-Lee Country Estate
La VieLente Urban Farm and Bistro
Champagne Castle Hotel
Victorian Manor
Casablanca Manor
Awards

Proudly nominated:

We have performed at these prestigious openings:

Menlyn Maine
Lanseria International Airport
OR Tambo International Airport
BNP Paribas

We have added our magic to events for these well known companies:

Anglo Coal
Exxaro
University of Pretoria
University of Johannesburg
Stellenbosch Farmer's Winery
Independant Electoral Commission
Hanover Insurance Group
LG
Aurecon
Sasol
BP
BASF
Bayer
Roche
Annique
Nedbank
ABSA
Rand Merchant Bank
3M
PWC
Italian Embassy
Ford
Colgate